Nathan Philander

Candidate Attorney

Nathan joined the Centre as a Candidate Attorney in April 2015. He was born and raised in the town of Atlantis situated 40 km north of Cape Town’s Central Business District (CBD). He graduated in 2013 with an LLB degree at the University of the Western Cape and is currently studying towards an LLM specialising in environmental law at the same institution. His hobbies include playing soccer and golf to help him relax and unwind, although he admits the latter is very difficult to master. He also loves reading historical literature and binge watching historical documentaries.

In Afrikaans: Nathan het in April 2015 by die Sentrum vir Omgewingsregte as kandidaatprokureur aangesluit. Hy is gebore en woon tans in die dorp Atlantis sowat 40 km noord van Kaapstad se sentrale sakegebied. Hy het sy LLB-graad voltooi in 2013 aan die Universiteit van die Wes-Kaap. Hy is tans besig met sy LLM wat spesialiseer in omgewing reg by die bo genoemde instelling. Hy geniet om sokker en gholf te speel want dit help hom om te ontspan, hoewel hy erken dat die laasgenoemde  baie  moeilik  is om te bemeester. Hy hou ook daarvan om historiese literatuur te lees en verlustig hom gereeld in historiese dokumentêre.

nphilander at cer.org.za